Monday, November 1, 2010

Troukoek

Ons het die spyseniering van 'n plaastroue gedoen, waar letterlik al die voorbereiding van die spyseniering in die plaashuis se kombuis moes plaasvind.


Die koek bestaan uit 3 verskillende lae wortelkoek, al drie wortelkoeke was bedek met witsjokolade. Bo-op elke laag/vlak was dit versier met 'n verskeidenheid truffels asook Lint sjokolade balletjies en rose.

No comments:

Post a Comment